SLANGRIVIER NUUS - Arrows-rugbyklub van Slangrivier het Saterdag 13 Augustus in hul tuiswedstryd teen Bitou van Plettenbergbaai hul kanse om in die uitspeel van die SWDRU Eersteliga-Wes mee te ding, lewendig gehou met ’n 22 - 8 oorwinning.
Die rustydtelling 5 - 3 in die tuisspan se guns.
In die wedstryd tussen die B-spanne het die tuisspan die wedstryd met 12 - 5 verloor na hulle met 7 - 5 gedraai het.
'Ons bring jou die nuutste Slangrivier, Hessequa nuus'