RIVERSDAL NUUS - Arrows-rugbyklub van Slangrivier het Saterdag, 23 April in hul tuiswedstryd teen Riversdal Dorp hul besoekers met 29-10 getroef.
Die rustydtelling in die SWDRU Eersteliga Wes-wedstryd was 10-0 in Riversdal Dorp se guns.
In die wedstryd tussen die B-spanne het die tuisspan ook as oorwinnaars met 23-11 uit die stryd getree, nadat hulle met 11-7 gedraai het.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'