Die Kings het geseëvier met 'n eindtelling van 23/15.
Na afloop van die wedstryd, was 'n seremonie gehou en het die uitvoerende burgemeester, rdl. Emor Nel die volgende boodskap oorgedra: "Dit is 'n voorreg om SWD en OP te verwelkom in Hessequa en ek het die dames rugby baie geniet. Dis nie iets wat ons elke dag te siene kry nie en ek glo dat baie positiewe gevolge hieruit voortspruit. We are well aware of the positives of sport and how different cultures can be brought together as players and as spectators. In the Western Cape we try to spread the message of cultural warmth where ever we go. We have so much to learn from and about one another. Sport is one of the most natural ways to get men, woman, youngsters and the older communities together".
Een speler is in die SWD span opgeneem, Dianne Hartnick van Heidelberg. Te danke aan die positiewe gesindheid en 'n versoek van Dianne is 'n uitnodiging aan SWD gerig om die belangrike wedstryd in Hessequa aan te bied. Graag bedank ons mnr. Martin de Vos vir hierdie wonderlike geleentheid.
(Chris Onrust, Hessequa munisipaliteit).
_490714940.jpg)
Die SWD span saam met onderskeie afrigters.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'