RIVERSDAL NUUS - Laerskool Volschenk het weer soos verlede jaar, 2017 se uitstekende wintersportseisoen op 'n hoë noot afgesluit.
Die o.13 rugby- en netbalspan het die oggend kans gehad om met hul spanne, afrigters, asook hul besonderse jaar te spog en ook later die dag teen hul ouers rugby en netbal te kon speel.
Daarna het die hele skool aan 'n 'colour fest' kruiwa-rondomtalie deelgeneem.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'