Video
RIVERSDAL SPORTNUUS EN VIDEO - Riversdal-tafeltennisklub het Saterdag, 6 November weer hul jaarlikse vriendskaplike toernooi aangebied.
Klubs van onder meer Port Elizabeth, Knysna, Oudtshoorn, George en selfs Stellenbosch het deelgeneem.
Die bestuur nooi alle belangstellendes, maar veral jongmense om by hulle aan te sluit. Kontak vir Philip by 072 996 4554.
VIDEO:
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'