HEIDELBERG NUUS - Suid-Afrika se Okinawan Karate Goju Ryu-kampioenskap het op 25 Augustus in Kuilsrivier, net buite Kaapstad plaasgevind.
Volgens sensei Almary Rossouw van die Heidelberg dojo het al die studente goed in hul onderskeie afdelings, waaronder Kata, Sanbon Ippon en Kumite tydens die SA en WP kampioenskappe presteer.
Die Suid-Kaap dojos (Heidelberg, Swellendam, Ashton, Bonnievale en Barrydale) het die meeste medaljes en vierde plekke verower.
Uitslae
Zanél Meyer (WP silwer en SA's brons), Pieter Dell (sertifikaat vir deelname WP en SA's), Tienie Geldenhuys (WP brons en SA's sertifikaat), Megan van der Spuy (WP goud en SA's brons), MJ Geldenhuys (WP & SA's vierde), Bianca Swart (WP en SA's vierde), Jane Williams
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'