HESSEQUA NUUSFLITS - Vyf studente van die Langeberg Kickboxing Academy het aan die 'US Open Iska World Martial Arts' kampioenskap in Orlando Florida in Amerika gaan deelneem.
Volgens hul afrigter, sensei Driekus Crous, was dit die 44ste wêreldkampioenskap waaraan meer as 4 000 deelnemers van meer as 50 lande deelgeneem het.
Dit is by die Disney World Coronado Springs Resort op 14 en 15 Julie aangebied.
Die vyf studente wat aan die kampioenskap gaan deelneem het.
Lees meer in Donderdag se Suid-Kaap Forum, asook aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Hessenqua nuus'