STILBAAI SPORT NUUS - Studente van die Stilbaai Mixed Martial Arts-akedemie, wat ook by NMA/ISKA internasionaal geaffilieer is, se eerste geel gordel-gradering het onlangs in die nuwe Muscle and Fitness Centre plaasgevind.
Uitslae
Junior geel gordel graad 1: Lia Nieuwenhuis en Maahir Ait Benchiba
Junior geel gordel graad 2: Jacob Rogers en Sebastian van Niekerk
Senior geel gordel: Mounir Ait Benchiba, Kirsty Hulme, Loraine Brits en Pieter Moens
Ander graderings vroeër vanjaar
Senior pers gordel: Tine-Mari Muir
Senior groen gordel: Kobus Labuschagne
Junior groen gordel: Zach Olivier
Voor, van links: Sebastiaan van Niekerk, Jacob Rogers, Lia Nieuwenhuis en Maahir Ait Benchiba. Agter: Kobus Labuschagne, Pieter Moens, Lorraine Brits, Kirsty Hulme, Zach Olivier en Mounir Ait Benchiba.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'