STILBAAI SPORTNUUS - Tharina Cloete en Piet Robbertse is onderskeidelik as Stilbaai-rolbalkub se dames en mans enkelkampioene aangewys.
Die klub het in drie kategorieë, naamlik voorgee gemengde pare, gekose gemengde pare en enkelspel kampioene aangewys.
Die uitspeelrondtes het gedurende September en Oktober plaasgevind.
• Lees meer in die Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'