RIVERSDAL NUUS - Span Langenhoven warm flink op voor die aanvang van verlede Donderdagaand se sosiale roballiga wat by die Riversdal-rolbklub aangebied word.
Twintig spanne neem tans deel aan die uitdunrondes.
Willehonne is die voorloper in Groep A terwyl Tornado die voortou in Groep B geneem het.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'