HEIDELBERG SPORTNUUS - Die sosiale rolbalspan, Rollings Stones het Donderdag, 19 November die Heidelberg-rolbalklub se sesde agtereenvolgende jaarlikse rolbal-kriekettoernooi gewen.
John Evert, klubpresident sê die spelers was baie ernstig in hul spel en ook baie entoesiasties met hul spanlede se aanmoediging, omdat heelwat spanne nog vir die eerste drie plekke kon kwalifiseer.
Hessequa-munisipaliteit se uitvoerende burgemeester, Grant Riddles het die prysuitdeling waargeneem.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'