Gallery Video
HEIDELBERG SPORTNUUS EN VIDEO - Die Heidelberg rolbal-krieket toernooi het Donderdagaand, 7 Oktober by die plaaslike rolbalklub afgeskop.
Dit is die negende jaar wat dit aangebied word.
Die spanne en hul handjievol ondersteuners was deur Sophia Bischoff, ondervoorsitter verwelkom.
FOTOGALERY: Heidelberg rolbal-kriettoernooi skop af
Die verrigtinge is deur Chris Evert, voorsitter, kortliks toegespreekl voor die spel in erns begin het.
VIDEO: Rolbal-kriekettoernooi skop af
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'