HEIDELBERG SPORTNUUS - Dolphins en Old Farts is die enigste twee spanne wat nog onoorwonne is na die tweede ronde van die Heidelberg rolbal-kriekettoernooi.
Die wedstryde wat elke Donderdagaand plaasvind, is weereens in ’n baie kompeterende, dog gesellige atmosfeer gespeel.
Dié ronde se wedstryde het geen gelykop uitslae gelewer nie.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'