Hulle was die naaswenners in die C-liga, asook die span wat die beste vordering getoon het.
Die span het die gemeenskap, afrigters en bestuur bedank vir hul ondersteuning.

Voor van links is Belinda Arendse, Jaylene Joseph, Leah Joseph (voorsitter) en Petulah Jansen (skeidsregter). Agter is Geraldine Saayman (onderkaptein), SharolineVollenhoven, Jolandi Prins (kaptein), Ledovica Kiewiet, Luzeen Tarentaal en Carol-Ann September. Inlas: Hendrik Saayman (fiksheidsafrigter). Foto: Heinrich Fortuin, korrespondent
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'