HESSEQUA SPORTNUUS - Die jong potspelspelers van Down Town Potspelklub van Albertinia het Sondag, 21 Junie op hul wenresep in Heidelberg voortgebou.
Down Town het Harlem gemaklik met 24-12 in Heidelberg kafgedraf.
Dié span beskik oor jong spelers wat vir niks terugstaan nie.
Down Town van Albertinia se jong span bestaan uit agter, van links: Jake Michaels en Jesse Hermanus. Voor: Roscan Jansen, Heinrich Riddles en Shane Swartz.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'