RIVERSDAL ROLBALNUUS - Die eerste van twee jaarlikse sosiale rolballigas by Riversdal-rolbalklub kan reeds Dinsdag, 16 Februarie begin.
Indien George Uys, sosiale ligabestuurder se samesprekings met die res van die bestuur vlot verloop, sal die spel wel ‘n aanvang neem.
Lees meer in die Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'