Gallery Video
HEIDELBERG NUUS & VIDEO - Die Pampoenfees op Heidelberg gaan nie net oor pampoene nie...
San-Marié Cronjé, Suid-Kaap Forum joernalis, het die Groot Pampoenfees se 25 km fietswedren ook maar net net klaar gemaak.
"Selfs die afdraendes het later soos opdraendes gevoel. Baie modder, ‘n pragtige uitsig en gawe mense by verskeie waterpunte het die rit vergemaklik.
"Die wat meer fiks is het die roete verseker geniet,” het sy gesê.
Kyk 'n video hieronder.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'