RIVERSDAL NUUS - Tien netbalmeisies van die skool is in die Eden-spanne se verskillende ouderdomsgroepe opgeneem.
Hulle gaan van 14 tot 16 Julie in Wellington aan 'n interdistrikte-netbaltoernooi deelneem.
Die Dasse in die onderskeie Eden-spanne
o.15:
- Kay-Leigh Saayman,
- Chimei Lötter,
- Shanice Jansen,
- Emey van den Berg
- Sue-Cashia Pyck.
o.16:
- Elri Wait,
- Khiara Hans
- Jorja Kotzé.
o.17:
- Leigh Petersen.
o.18:
- Suné Basson.
Agter, van links: Leigh Petersen, Shanice Jansen, Elri Wait, Khiara Hans en Chimei Lötter. Voor: Sue-Cashia Pyck, Emey van den Berg, Suné Basson, Jorja Kotzé en Kay-Leigh Saayman.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'