Gallery
RIVERSDAL SPORTNUUS - Riversdal-rolbalklub wen al vier hul wedstryde tydens die Stilbaai Mannedag wat op 13 Mei plaasgevind het.
Die 14 spanne wat deelgeneem het, het bestaan uit Hartenbos-, Heidelberg-, Klein Brakrivier-, Outeniqua-, Riversdal- en Stilbaai-rolbalklub.
Outeniqua was tweede en Stilbaai derde.
Fotogalery: Riversdal seëvier by Stilbaai Mannedag
Van links is Johannes Streicher, Louis Fourie, Mariana van der Walt (Stilbaai-rolbalklub president), Mariaan Harris (borg), Hennie Steyn en Angelo Erasmus (borg).
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'