RIVERSDAL NUUS - Micheala en Christof Crous het op 7 en 8 Oktober aan die SA skopbokskampioenskap op Stellenbosch verskeie medaljes verower en beide ontvang SWD-kleure vir hul teenwoordigheid by die byeenkoms.
Al nege provinsies met meer as 1 100 deelnemers was verteenwoordig.
Toekennings
Micheala: Verteenwoordig SWD (Suidwestelike Distrikte), ontvang 'n eerste plek en word as die Suid-Afrikaanse skopbokskampioen in haar ouderdomsgroep en afdeling gekroon.
Christof verteenwoordig SWD.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'