HESSEQUA NUUS - Zoë Heenop, 'n gimnas van die skool, het gedurende die naweek van 31 Augustus tot 2 September aan die Wes-Kaapse gimnastiekkampioenskappe in die Kaap deelgeneem.
Sy het 'n eersteplek in die Vlak 9 o.13-afdeling, waaraan sy deelgeneem het verower.
Sy kwalifiseer dus vir die Wes-Kaapspan.
'Ons bring joud ie nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'