Klipdrifhoogte het 'n goeie voorsprong van 9 - 0 gekry in hul wedstryd teen Nietverloren in Albertinia, maar het hulself misgis met Nietverloren, want die span het teruggekom en die telling gelykop gemaak.
Daarna het Freek (Vaatjie) en Shiela Adams teruggekom en plaas die telling op 18 - 9.
Hier moet die name van Piet (Vark) Witbooi en Petrus (Kaffer) Taute genoem word - hulle het Klipdrifhoogte se telbord aan die gang gehou. Klipdrifhoogte wen die wedstryd 36 - 31.
Die span van Klipdrifhoogte wat Nietverlore geklop het is van links: Freek (Vaatjie), Piet Witbooi, Petrus Taute, Errol Longwe, Adam Baadjies, en Koos Saayman. Voor is Elise Hendricks, Sheila Adams, en Katy Longwe. Afwesig: Joseph Manho.