Gallery Video
RIVERSDAL ROLBALNUUS EN VIDEO - Louw Bester is Saterdag, 13 Februarie as die Riversdal-rolbalklub se mans enkelspel kampioen gekroon.
Sy 25-jarige opponent, Brandon Damons het gewys dat rolbal ook ‘n spel vir jong mense is en het Bester behoorlik opdraende gegee.
Fotogalery: Titaniese stryd op rolbalbaan
Kyk 'n video hieronder:
•Lees die volledige wedstrydverslag in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'