RIVERSDAL SPORTNUUS - Sportklubs se oefenplanne is heeltemal deur inperking omver gegooi.
Justin van Rensburg, krieketafrigter op Riversdal reken egter dit kan ‘n sportman of -vrou wys waartoe hulle in staat is.
Hy sê sportlui wat nie die selfdissipline het om op hul eie te oefen in hierdie tyd nie, kan nie die geestelike taaiheid wat onontbeerlik vir enige sport is, ontwikkel nie.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'