HESSEQUA NETBAL NUUS - Drie netbalspelers van die skool is in die volgende Wes-Kaapspanne opgeneem, Allison Eksteen en Juanique van Vuuren (Wes-Kaap Willows) en Hayleigh September (Wes-Kaap Oaks).
Hierdie Dasse gaan aan die All Ages-toernooi gedurende die Julievakansie op Boksburg deelneem. Al die ouderdomsgroepe is uit drie streke gekies, naamlik Eden en Karoo, Boland en Wes-Kaap Provinsie.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'