GEORGE NUUS - Janke Heenop (gr. 9) en Monique Gemürr (gr. 8) is in die Wes-Kaapspan vir ritmiese gimnastiek opgeneem.
Die Wes-Kaapse kampioenskap het op 1 September op Wynberg plaasgevind. Gemürr neem op vlak 7 - o.15 deel en behaal 'n vyfde plek en Heenop op vlak 9, o.15 en behaal 'n derde plek.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'