HESSEQUA NUUS - Junior proteaspan: Carla Conradie, 'n gr. 11-leerder is na afloop van die nasionale Saddle Seat-ruiterkunsproewe vanaf 24 tot 28 Januarie op Parys in die Vrystaat in die vyfgang junior Proteaspan opgeneem.
Sy gaan later vanjaar in Namibië aan 'n internasionale kompetisie deelneem.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'