Gallery
SUID-KAAP NUUS - Johan Windt van die Eden-tweekampklub het tydens die interprovinsiale byeenkoms wat op Saterdag 1 Februarie op Oudtshoorn gehou is, ‘n nasionale rekord opgestel.
Edie Lutsch, Damian Smith en Landre Cope het ook vir die klub medaljes verwerf.
Westelike Provinsie het die spanbeker gewen.
Jandré Alberts, Eden se vlagdraer.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'