- Persone wat 'n besondere bydrae gelewer het tot sport,
- Persone wat as 'n ikoon beskou word in die gemeenskap,
- Persone wat net hul beste gegee het vir sport,
- Persone wat 'n rol gespeel met hul bydrae om sport te bevorder voor 1992,
- 'n Leeftyd van diens tot 'n sportkode in die algemeen,
- Genomineerde moet 55 jaar of ouer wees.
- Persone moet reeds afgetree wees, behalwe in uitstaande gevalle waar die kwalifikasies van die kandidaat vir hulself spreek.