Gallery
TUINROETE-DISTRIK NUUSFLITS - Van die 23 kategoriëe wat tydens vanjaar se Wes-Kaap sporttoekennings vereer is, het die sportpersone en -spanne met nie minder nie as sewe weggestap.
Prestasies word uit al ses distrikte se finaliste gekies. Plaaslike sportmanne en -vroue het toekennings ontvang, waaronder die Hoër Landbouskool Oakdale.
Die Wes-Kaapse departement van kultuursake en sport het die spogaand op Saterdag 25 Augusutus op Ou Mutual Park in Pinelands aangebied, met Anroux Marias, Wes-Kaapse minister van kultuursake en sport as gasvrou.
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'