Gallery
DRIEKAMP NUUS - Driekampers het verlede Sondag, 3 Desember, hul tweede byeenkoms by Groot-Brakrivier geniet. Die geleentheid was ‘n groot sukses en is goed ondersteun deur atlete en hul families.
Die volgende byeenkoms vind op 14 Januarie 2024 plaas en vorm deel van die reeks waaruit die Eden-driekampspan gekies word om die streek in die landswye kampioenskap te verteenwoordig.
Gaan loer gerus op www.edentriathlon.co.za vir verder inligting, asook die volledige uitslae.
FOTOGALERY: Driekampatlete op Groot-Brakrivier
Chrissie Viljoen en kie. Foto: Deidre Cloete
Die podiumuitslae was as volg:
Super naelren (super sprint)
Mans/seuns:
- Llewelyn Viljoen 34:53
- Ruben Marais 37:20
- Cameron Hodge 37:37
Vroue/dogters:
- Annabelle McEwan 36:55
- Dune Haasbroek 38:04
- Zani Smith 40:31
Naelren (sprint)
Mans:
- Josua Vorster 1:00:13
- Bonga Nkqintiza 1:00:51
- Marsel Roos 1:02:17
Vroue:
- Amelia Manning 1:10:31
- Marilie Duvenage 1:13:20
- Melissa Van Rensburg 1:13:22
Spanne:
- The Mannings 1:10:40
- Blikskottels 1:20:40
- KLB 1:32:49
Standaard:
Mans:
- Udo Karsten 2:12:58
- Andre Van Der Merwe 2:14:22
- Christoff Louw 2:16:02
Vroue:
- Chante Hopkins 2:16:46
- Jo-Mari Smith 2:24:38
- Lize Van Der Mescht 2:25:02
Spanne:
- Pumas 2:23:18
- Viljoen 2:36:11
- Camaraderie 2:39:04
Joleen Heyns deel 'n vreugdevolle oomblik. Foto: Deidre Cloete
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’