HESSEQUA NUUS - Boogskutters van verskeie dorpe het Saterdag, 19 Februarie saam met Stilbaaiers en Riversdallers aan 'n kompetisie deelgeneem.
Dit was deur die Straight Arrow-boogskietklub van Stilbaai by Putstop, 15km buite Stilbaai aangebied.
Boogskiet is verseker 'n sport vir alle ouderdomme en indien jy belangstel, skakel vir Botha (082 928 5699).
Liam Oosthuizen (11) en Thian Terblanche (7).
Ethan de Jager, Oos-Kaapse provinsiale skut.
Johan Boshoff van Mosselbaai ontvang sy prys vir naaste aan die bull oor 70m.
Dawie Botha hard aan die verduidelik.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'