HESSEQUA NUUS - Die Blues-netbalspan het in Mosselbaai aan die Eden-klubliga deelgeneem en gegewe hul klein spelerpoel, heel billik gevaar.
Blues het Young Dreams van Mosselbaai met 32 - 23 gewen en daarna met 27 - 27 teen NMMU van George gelykop gespeel.
Die spanlede is agter, van links:
Caryn Jantjies, Mochelle May, Selna Hardnick, Carla Nkone en Chanita Paulsen. Voor: Sheila Adams, Ashleen Prins en Anolene Adams.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'