ALBERTINIA NUUS - Black Balls-potspelklub op Albertinia het behoorlik die wind uit Khulas se seile gehaal deur die wedstryd tuis met 23-13 te wen.
Enrico Damons het 'n pragvertoning deur die tafel skoon te maak teen Garth Meyer van Khulas.
Die A-span het hulle wedstryd met 6-6 gelykop geindig.
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa nuus'