RIVERSDAL GHOLFNUUS - Willie Prins het nou wel Vrydag, 16 Oktober Riversdal-gholfklub se Sundowner-kompetisie gewen, maar hy en Frans Myburgh is onder druk geplaas om die eerste twee plekke in te neem toe die klub se nuwe dameskampioen, Lizel van Dyk kort op hul hakke die derde podium posisie ingeneem het.
Van Dyk was slegs twee punte agter Prins se 20 punte en het saam met Myburgh op 18 punte klaargemaak.
Lees meer aanlyn en in Suid-Kaap Forum.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'