Video
HEIDELBERG NUUS EN VIDEO - Pietie Uys is Saterdag ná afloop van die Heidelberg-gholfklub se klubkampioenskap as die klubkampioen vir 2025 gekroon Dis sy tweede kampioenskapstitel wat hy verower.
Pietie het die A-afdeling van die klubkompetisie oor 36 putjies met 'n wentelling van 141 houe gebuit.
Adam Fourie het die C-afdeling gewen en Nicolaas Esau die B-afdeling.
Video:
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’