RIVERSDAL NUUS - Hy mag dalk net so lank soos sy gholfstokke wees, maar die mannetjie kan 'n gholfbal slaan.
Jean-Prieur du Plessis, 'n gr. 7-leerder van Laerskool Volschenk, is genooi om in Vereeniging by die Maccauvlei-gholfbaan aan Nomads SA se o.13-kampioenskappe deel te neem.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'