HEIDELBERG NUUS - Heidelberg-gholfklub het sy onderskeie kampioene verlede Saterdag ná afloop van sy klubkampioenskappe gekroon.
Pietman Uys het die veld van die eerste ronde af gedomineer en gou 'n voorsprong van ses houe opgebou om uiteindelik as die mansklubkampioen gekroon te word.
Die wenners is van links: Pietman Uys (wenner: A-afdeling), Martinique Esau (wenner: B-afdeling), Piet Smuts (wenner: C-afdeling) en Annerie Kotze (vrouekampioen).
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'