Gallery
RIVERSDAL NUUS - Lizel van Dyk (144 netto) en Jan Human (150 bruto) is verlede Donderdag ná afloop van die Riversdal-gholfklub se klubkampioenskappe onderskeidelik as die vroue- en manskampioen aangewys.
Die wenners in die onderskeie afdelings was:
A-afdeling:
- Jan Human (150 bruto)
- Anton le Roux, Garnet Damans en Johan Muller (151 bruto)
B-afdeling:
- Winston Joseph (140 netto)
- Marco Booysen (148 netto)
- Granville Darries (149 netto)
C-afdeling:
- Marcelles Hurling (142 netto)
- Gawie van Molendorf (147 netto)
- Hendrik Smit en Leighton Lawak (148 netto)
Vrouekampioen:
- Lizel van Dyk (144 netto).
Junior wenner:
- Chante Wannenberg.
Senior wenner:
- Haemish Herwels (146 netto).
Netto wenner:
- Henry du Plessis (141 netto).
Granville Daries speel sy bal veilig uit die sandput. Foto's: Hugo Redelinghuys
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’