HEIDELBERG KRIEKETNUUS - Heidelberg United-krieketklub het Saterdag, 30 Oktober hul SWDK Six Gun Grill T20-wedstryde teen Riversdal afgeskop.
Hulle moes ook teen Slangrivier speel, maar die span het nie opgedaag nie.
Die drie spanne is saam met Melkhoutfontein in die G-stroom van die kompetisie.
Lees die volledige uitslag van die wedstryd in Vrydag se uitgawe.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'