
Erkenning vir verdienstelikheid: Die groep spelers en bestuurslede van Heidelberg United Krieketklub, asook hul gaste het rede om so breed te glimlag nadat die spelers sertifikate vir hul prestasies en toegewydheid in ontvangs geneem het. Agter van links staan Garth Esau, Jaylin Opperman, Duan Roberts, Leon Hartnick, Daniëlo du Preez, Andrew Pieters en Cecil Meyers. Voor: Quinton Adams, Leonie Riddles, Grant Riddles en James Gelderbloem.