Die span het onder leiding van Catherina Johnson (kaptein) hul eerste wedstryd teen Harlequins (Oudtshoorn- militêre span) met twee lopies gewen.
Twee spelers het uitstaande vertonings gelewer: Chermon Michaels met 'n boulontleding VAN 5/27 en Anthea Michaels 4/35 met die kolf en het 14 waardevolle lopies aangeteken.
Alle dames wat belangstel om aan te sluit kan Maandae en Woensdae om 17:30 aanmeld by die Melkhoutfontein sportgronde.
Vir verdere inligting, kontak Johnson by 082 223 2137 of 072 472 9489.
2014/2015-program
25 Oktober: Union Stars op Oudtshoorn.
09 November: Ramblers op Melkhoutfontein.
15 November: Harlequins op Oudtshoorn.
25 Januarie: Unions Stars op Melkhoutfontein.
31 Januarie : Ramblers in George.
22 Februarie: Finale.

Melkhoutfontein Krieketklub se eerste vrouespan.
'Ons bring jou die nuutste Melkhoutfontein, Hessequa nuus'