HEIDELBERG NUUS - Die Heidelberg United-krieketklub het pas broodnodige kriekettoerusting, waaronder 'n sportsak, beenskutte, handskoene asook 'n paar oefenballe, van 'n wyksraadslid van Heidelberg, Abraham Daniels, ontvang.
Hier oorhandig Daniels (regs) die toerusting aan Garth Esau (links) en Michael Williams (middel), onderskeidelik 'n addisionele lid en tesourier van die klub.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’