Gallery
RIVERSDAL NUUS - Die plaaslike krieketspan het die afgelope naweek twee oorwinnings behaal; Saterdag teen St. George's en Sondag teen die buurdorp, Albertinia.
Albei wedstryde het op Riverville-stadion plaasgevind.
St. George's en Albertinia het gesukkel om die mas op te kom.
Riversdal se boulers het onder hul kolwers gemaai en weinig kon dubbelsyfers aanteken.
Lees meer in Donderdag se Suid-Kaap Forum, asook aanlyn.
ARTIKEL & FOTO'S: San-Marié Cronje, SUID-KAAP FORUM-JOERNALIS
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'