SUID-KAAP NUUS - 'n Groot aantal atlete van Langeberg-atletiekklub het weereens aan vanjaar se Twee Oseane-marathon, bekend as 'The world's most beautiful marathon' op Sondag 31 Maart in Kaapstad deelgeneem.
56 km
Atlete wat aan die 56 km deelgeneem het, is:
- Tina Bredenhann (06:43:44),
- WJ du Toit (05:39:29),
- Lima Eksteen (06:19:51),
- Alida Geldenhuys (06:43:47),
- Danie Geldenhuys (04:53:48),
- Analie Heyns (06:13:12),
- Matthys Heyns (05:34:29),
- Wendy Joubert (05:09:37),
- Elona Keyser (05:47:29),
- Loura Klinck (05:58:13),
- Lodelia Odendaal (05:12:35),
- Nico Steyn (05:11:22),
- Hénoe Stoffberg (06:19:54) en
- Koos Viviers (06:56:40).
21 km
Atlete wat aan die 21 km deelgeneem het, is:
- Louis Booysen (02:04:25),
- Hennie Coetzee (01:31:23),
- Nicolaas de Wet (01:44:15),
- Jurie Fick (02:16:04),
- Marlene Hansen (03:07:27),
- Garth Hume (01:39:24),
- Izelle Janse van Rensburg (02:33:40),
- Geoffrey Joubert (02:40:37),
- Suzanne Lourens (02:15:41),
- Justin Marais (01:14:39),
- Annemarie Matthysen (02:06:41),
- Estea Venter (02:33:45) en
- Charmaine Viviers (02:45:45).
Vanjaar was vir die mense ekstra spesiaal omdat die roete verlede jaar verander en verkort is as gevolg van die brande wat in die Kaap plaasgevind het.
Hierdie jaar kon atlete weer die gewone en baie mooi roete hardloop.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'