HESSEQUA NUUS - George Coetzee, Thys Lourens, Therlow Prins, Louis Fourie en Jared Erasmus het Maandag by die o.13 Hessequa-proewe hul hand opgesteek vir 'n plek in die span.
Die leerders neem weer op 2 Mei aan die streekproewe by Volschenk deel.
Van links: Louis Fourie, Wandré Groenewald, George Coetzee en Jared Erasmus. Voor: Thys Lourens en Therlow Prins.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'