RIVERSDAL NUUS - Heelwat leerders was by die skou betrokke.
• Uys Marais het twee eerste plekke en 'n derde plek behaal;
• Pierre Marais het twee eerste plekke;
• Anke Ellis 'n eerste en tweede plek;
• Korine Joubert 'n tweede en derde plek;
• Janco Uys 'n tweede en vyfde plek;
• Margerinus Odendaal 'n eerste plek;
• Johannes Botha 'n eerste en derde plek en
• Jean-Mari Janse van Rensburg 'n eerste, twee tweede plekke en twee derde plekke.
Die trotse leerders van Laerskool Volschenk.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'