RIVERSDAL NUUS - Andrie Swart (gr. 12, o.19) en Marlé van wyk (gr. 11, o.17) is in die SWD-tweekampspan opgeneem.
Swart en Van Wyk gaan op 3 Februarie aan 'n interprovinsiale byeenkoms op Oudtshoorn deelneem, waar hulle teen ses ander provinsies gaan meeding.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'