SUID-KAAP NUUS - Met die dissiplines van swem en hardloop wat gekombineer word, is drie atlete vir onderskeidelik die o.15 en o.17 Eden-tweekampspan gekies.
Die atlete sal dié span by die SA byeenkoms op 29 en 30 Maart in Port Elizabeth verteenwoordig.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'