STILBAAI NUUS - Laerskool Bertie Barnard het Donderdag 16 November ‘n vierhoekige atletiekbyeenkoms aangebied.
Laerskool Volschenk, Melkhoutfontein Primêr en Laerskool Heidelberg was die ander spanne.
Dit was slegs baannommers en Lee-Olin September van Melkhoutfontein Primêr het weereens gewys dat hy nie sy gelyke het in die middelafstande nie. Hy het die 1 200 m vir seuns o. 12 gewen in ’n tyd van 3 min,58 sek.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’